Plasings

Wys tans plasings vanaf September, 2020

An Opportunity: Listing an AirBnB - My eerste 'listing'

Prent
 Om middagete op Sondag het ek met my familie gepraat oor iemand wat hul vakansiehuisie opgesit het om as 'n AirBnB herberg verhuur te word.  Ek het al in 2016 'n profiel oopgemaak, maar nog nooit die geleentheid gebruik om 'n 'listing' klaar te maak nie.  My broer het sy plekkie opgesit, begin ontruim (alle persoonlike goed), fotos begin neem en sowaar, die 'listing' is klaar: http://airbnb.com/h/retreat-k-arendskraal Die volgende dag is ek oorlaai met navrae, en twee mense het reeds geboek. In die daaropvolgende paar dae, het nog mense bespreek. As ek my reputasie mooi kan hou en ek kan aan die behoeftes van my kliënte voldoen - nl. om 'n rustige blomme-uitstappie saam met ongekompliseerde verblyf te hê, is ek bly. Op 'n skaal van 1 - 10 in moeilikheidsgraad kan ek dink dat dit nogals moeilik is om iemand te kry om toe te laat dat jy hul plekkie sal uitverhuur - teen kommissie natuurlik. Maar dit help as jy by 'n gastehuis werk en so te sẻ ...

I Asked The Experts

 I asked the question online and found the following as an answer to my question of how to make money online.  https://www.quora.com/How-do-I-make-money-online-without-spending-money Ek weet ons is in 'n tydsgleuf van die bestaan van die mensdom waar vele besighede moes toemaak, ander moes radikaal afskaal. En álmal het skade gely. Of dit nou eers aanvanklik goed gegaan het oor daar ewe skielik 'n invloei van aanlynstudente was, en of besighede wat aanlyn sekerheid bied 'n hernude belangstelling ontvang het... was my vraag op die gewilde Vraag-en-Antwoord webtuiste 'n besonder gepaste ene. In die volgende aflewerings sal ek op elke deel van die antwoord in diepte fokus, en kyk na raad wat elke idee nodig het om suksesvol uitgevoer te word. Eerstens: ek werk aanlyn vir 'n taalskool, maar weens die was en waan van die seisoene, my veranderende skedule en die finansiële druk van die tye is my salaris nie altyd optimaal nie. Weens die fluktuerende skedule van getroude l...

Testing Websites - Completing the Test

4-5 September 2020  My impression of testing websites is that it is easy. But you need to be honest. And I will only know when the money starts showing up and when I see dividends on my first real website tests. I followed the instructions carefully - it felt as though their site was intentionally trying to throw me off the instructions.  I commented on all of this and gave some solutions I thought might help. It really helped that I have a basic knowledge of computer programming. In short: 1. They want people to talk about what they see, want to see and feel while they visit a site. The confusion, the delight, the frustration... everything. 2. They want you to be thorough in your execution of each instruction. 3. You need to speak clearly (of course use your microphone well). This seems to be quite an easy job, but I will see when the results come what will become of this avenue of finance generation.

Testing Websites: Passing the Test

 Passing the Test, to Test Websites Basically I followed the instructions, got into the best frame of mind and gave some good suggestions - exactly what they asked, but my suggestions could be better.  When I logged in to the dashboard of https://www.trymyui.com/ The following message greeted me:                                     No available tests match your demographics at this time. We will notify you by email when one comes along. You can also check back here any time. This obviously means I will have to wait until I can prove my 4/5 pass score on sites that need to be tested.  I can't say it is a dead end... the offer did seem lucrative, especially if I had some free time and data on hand to invest somewhere. I will have to wait. So today is the 14th of September. I completed the test on the 5th of September 2020. I will let you know what happens. I have al...

4 Initial Lessons in Testing Websites 4 Webblad-Toets Lesse

 Ek Toets die Toets Hier kon ek sien dat ek dieper moet grawe Een van die antwoorde op my Vraag op Quora, "How do I make money online without spending money?" het verwys na die toets van webblaaie. Reg, dink ek. Ek gaan nou die skakel volg en kyk wat ek kan doen om hierdie werk in my skedule te sit en onmiddellik iets te begin doen aan my finansiële verknorsing. Ek volg https://www.trymyui.com/   en ek soek die skakel: GET PAID TO TEST Uit eie ervaring het ek nie eers die kritiek gelees wat op die net hieroor beskikbaar is nie: ek is desperaat om 'iets' te probeer en 'n vaardigheid aan te leer. Die webtuiste het wel kritiek wat maklik te vinde is. Vir my is $10/h nogals nie te sleg nie... dis baie minder moeite as om, byvoorbeeld, 'n lesplan en kurrikulum voor te berei vir kinders wat dan nog differensiasie nodig het vanweë hul lae sosioekonomiese omstandighede...wat maak dat hulle enigeen wat van hoër bevolkingspyl kom met kritiese oë bejeen... Dus druk ek de...