I Asked The Experts

 I asked the question online and found the following as an answer to my question of how to make money online. 


https://www.quora.com/How-do-I-make-money-online-without-spending-money


Ek weet ons is in 'n tydsgleuf van die bestaan van die mensdom waar vele besighede moes toemaak, ander moes radikaal afskaal. En álmal het skade gely. Of dit nou eers aanvanklik goed gegaan het oor daar ewe skielik 'n invloei van aanlynstudente was, en of besighede wat aanlyn sekerheid bied 'n hernude belangstelling ontvang het... was my vraag op die gewilde Vraag-en-Antwoord webtuiste 'n besonder gepaste ene. In die volgende aflewerings sal ek op elke deel van die antwoord in diepte fokus, en kyk na raad wat elke idee nodig het om suksesvol uitgevoer te word.

Eerstens: ek werk aanlyn vir 'n taalskool, maar weens die was en waan van die seisoene, my veranderende skedule en die finansiële druk van die tye is my salaris nie altyd optimaal nie. Weens die fluktuerende skedule van getroude lewe mis ek soms lesse. Ek weet ek kan beter.

Ek aanvaar nie my situasie nie. As sulks, toe ek besef ek sal aftredesomme moet begin maak, weet ek daar is niks wat sal help nie: ek sal móét soek na 'n manier om beter te doen... 


Tot volgende week


Marietjie


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

3 lessons learnt from TryMyUL

Evaluating Responses to Quora: Making Money Online Without Investment

Making money playing computer games